© 2023 by  Country B&B. Proudly created with Wix.com

Call us now to book:

​082-828-5271

Location

Die Ou Pastorie is net 'n kort entjie se stap van die dorp af waar die restaurante en kroeë is. Die Lesotho-grens is 10 minute se ry weg en Ficksburg, die tuiste van die jaarlikse Kersiefees in November, is 48 km weg. Meiringskloof Park is net naby en daar kan 'n mens doendinge soos perdry, swem, staproetes, bergklim, vierwielmotorfietsritte en fietsry aanpak.


Die dorpie word omring deur die Malutiberge en dis 'n tipiese Vrystaatse dorpie met golwende heuwels en oop vlaktes. Net 'n paar km weg is die bekoorlike dorpie Clarens, net buite die Golden Gate Nasionale Park.

*Die Ou Pastorie is just a short walk from the town's bars, shops and restaurants.
The Lesotho border is only 10 minutes away,  while Ficksburg, home of the Cherry Festival is 48km away. MeiringsKloof Park is a very interesting local attraction where you can swim, climb, ride horses and  explore ancient caves. 

The town is surrounded by the beautiful Maluti mountains and is a typical Free State small town. The world renowned Golden Gate Park is also just a short drive away through the bustinling town of Clarens. 

 

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now