© 2023 by  Country B&B. Proudly created with Wix.com

Call us now to book:

​082-828-5271

Fouriesburg & the surrounding area

The charming town of Fouriesburg was voted Best Small Town in South Africa in 2013. There's lots to do close-by and it's the perfect launch pad to explore the wonders of the eastern Free State, including the Golden Gate Highlands National Park, the Maluti Mountains. 

 

The eastern Free State is the real heart of South Africa, as it borders onto six of the country's nine provinces, as well as the mountain kingdom of Lesotho. 
 

Die Ou Stal

Die Ou Stal bied akkommodasie in 'n bekoorlike, ou sandsteengebou in die tuin van die ou Pastorie van die NG Kerk in Fouriesburg in die Vrystaat. Die kothuis het destyds as stalle gedien vir die dominee se perde.

Die oopplan-kothuis is ideaal vir 'n paartjie met 2 klein kinders. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer, 2 enkelbeddens in die leefarea, 'n toegeruste kombuisie en 'n stortkamer. 'n TV met plaaslike kanale word voorsien en gaste kan gerus gebruik maak van die ruim tuin met braaigeriewe en gerieflike sitplek buite.

Net oorkant die grasperk van Die Ou Stal is daar 'n gerieflike dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die kamer was voorheen die dominee van die NG Kerk se kantoor. Dit beskik oor 'n privaat ingang buite op die stoep met berg-uitsigte. Verder is daar 'n en suite-stort, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste geniet toegang tot 'n braaiplek buite. Elektriese komberse en verwarmers word ook voorsien. 'n Ontbytmandjie wat by jou kamer afgelewer word, kan voor die tyd bestel word teen R50 per persoon.

This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now
I'm a title

I'm a description. Click to edit me